Rate negotiable
Introduction / Inleiding Our client is a well-established property development and management group. They specialise in strategic facilities management, commercial, residential, industrial and student accommodation projects, delivering innovative, sustainable and high-quality property solutions with extensive industry expertise.
LOCATION: Waterkloof Glen, Pretoria
_______________________________________________________________________
Ons kliënt is 'n goed gevestigde eiendomsontwikkelings- en bestuurshoofgroep. Hulle spesialiseer in strategiese fassiliteitsbestuur, asook kommersiële, residensiële, industriële en studente-akkommodasieprojekte, en lewer innoverende, volhoubare en hoëgehalte-eiendomsoplossings met uitgebreide industrie-kundigheid.
LIGGING:Waterkloof Glen, Pretoria
Key Responsibilities / Hoofverantwoordelikhede
Proactively identify, approach and engage prospective clients to secure property technology deals. Develop and manage a strong sales pipeline, from prospecting and presentations to negotiations and signed agreements. Build and maintain relationships with property owners, investors, developers, asset managers and senior executives. Lead commercial negotiations, manage objections and close business agreements. Identify opportunities to expand into commercial and industrial property management. Write your sales pitch, identify possible outreach avenues to hook the client, sign the client, understand client needs and develop tailored commercial proposals with internal teams. Maintain consistent follow-ups, accurate CRM records and reliable sales forecasts per independent sector. Track market trends, competitors and new opportunities in both sectors.
_______________________________________________________________________
Identifiseer en nader voornemende kliënte proaktief om eiendomsbestuursmandate te verkry. Ontwikkel en bestuur 'n sterk verkooppyplyn, vanaf prospekteerwerk en aanbiedings tot onderhandelinge en getekende ooreenkomste. Bou en onderhou verhoudings met eiendomseienaars, beleggers, ontwikkelaars, batebestuurders en senior bestuurders. Lei kommersiële onderhandelinge, hanteer besware en beklink sake-ooreenkomste. Identifiseer geleenthede om uit te brei na kommersiële en industriële eiendomsbestuur. Skryf jou eie verkoopsaanbieding, identifiseer moontlike uitreikingsmetodes om die kliënt te lok, teken die kliënt aan, verstaan kliëntebehoeftes en ontwikkel pasgemaakte kommersiële voorstelle saam met interne spanne. Handhaaf konsekwente opvolgwerk, akkurate CRM-rekords en betroubare verkoopsvoorspellings per onafhanklike sektor. Volg marktendense, mededingers en nuwe geleenthede in beide sektore.
Minimum Requirements / Minimum Vereistes
Experience in property management, commercial real estate, industrial property, PropTech or SaaS. Existing relationships with property owners, developers, investors or asset managers. Experience securing property management mandates or complex B2B service agreements. Understanding of property operations, leasing, tenant management and technology-enabled property services. Relevant qualification in business, property, marketing or commerce. Minimum 6 years' experience in business development, B2B sales or strategic account management. A defensible Proven track record of generating revenue, securing contracts and closing deals. Strong commercial negotiation, stakeholder engagement and relationship-building skills. High emotional intelligence, with the ability to read the room and adapt to different personalities and environments. Confident presentation and communication skills, particularly with senior decisionmakers. Ability to identify opportunities, initiate conversations and independently drive deals to completion. Strong understanding of sales pipelines, CRM management and revenue forecasting. Excellent organisational skills, accountability and follow-through. Entrepreneurial mindset with the initiative to develop new business opportunities. Experience selling contracts with long sales cycles and recurring revenue, such as service agreements, managed services or SaaS. The ability to sell a technology product, from running a demo through to final contract negotiation. A valid driver’s licence and own vehicle. The drive to open doors and move deals forward without being managed day to day.
_______________________________________________________________________
Ervaring in eiendomsbestuur, kommersiële vaste eiendom, industriële eiendom, PropTech of SaaS. Bestaande verhoudings met eiendomseienaars, ontwikkelaars, beleggers of batebestuurders. Ervaring in die verkryging van eiendomsbestuursmandate of komplekse B2B-diensooreenkomste. Begrip van eiendomsbedrywighede, verhuring, huurdersbestuur en tegnologie-ondersteunde eiendomsdienste. Toepaslike kwalifikasie in besigheid, eiendom, bemarking of kommersie. Minimum 6 jaar ervaring in besigheidsontwikkeling, B2B-verkope of strategiese kliëntebestuur (account management). 'n Verdedigbare, bewese prestasierekord van omsetgenerering, die verkryging van kontrakte en die beklinking van transaksies. Sterk vaardighede in kommersiële onderhandeling, skakeling met belanghebbendes en verhoudingsbou. Hoë emosionele intelligensie, met die vermoë om die atmosfeer aan te voel ("read the room") en by verskillende persoonlikhede en omgewings aan te pas. Selfversekerde aanbiedings- en kommunikasievaardighede, veral met senior besluitnemers. Vermoë om geleenthede te identifiseer, gesprekke aan te knoop en transaksies onafhanklik tot afhandeling te dryf. Sterk begrip van verkooppyplyne, CRM-bestuur en omsetvoorspelling. Uitstekende organisatoriese vaardighede, toerekeningsvatbaarheid en deursettingsvermoë. Entrepreneursingesteldheid met die inisiatief um nuwe sakegeleenthede te ontwikkel. Ervaring in die verkoop van kontrakte met lang verkoopsiklusse en herhalende inkomste, soos diensooreenkomste, managed services of SaaS. Die vermoë om 'n tegnologieproduk te verkoop, vanaf die aanbieding van 'n demonstrasie ("demo") tot die finale kontrakonderhandeling. 'n Geldige bestuurderslisensie en eie voertuig. Die dryfkrag om deure oop te maak en transaksies vorentoe te dryf sonder om van dag tot dag bestuur te word.
Salary / Salaris R45 000 CTC + Performance based commission
_______________________________________________________________________
R45 000 (CTC) + Prestasiegebaseerde kommissie
Rate negotiable
Sourced from external listing
Never pay to apply. Applying is always free on ContractZA. A legitimate employer will never ask for an upfront fee, airtime, or banking PIN. Spot something suspicious? Report this listing.
Werkie
Sourced from PNet